Handelinge 26:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En toe ons almal op die grond geval het, het ek ’n stem in die Hebreeuse taal vir my hoor sê: ‘Saul, Saul, waarom vervolg jy my? Om teen die prikkels te bly skop, maak dit vir jou moeilik.’+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 26:14 Die Wagtoring,2011/8/1, bl. 23 2003/10/1, bl. 32 Getuig, bl. 199-200
14 En toe ons almal op die grond geval het, het ek ’n stem in die Hebreeuse taal vir my hoor sê: ‘Saul, Saul, waarom vervolg jy my? Om teen die prikkels te bly skop, maak dit vir jou moeilik.’+