-
Handelinge 27:43Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
43 Maar die leëroffisier wou Paulus veilig oorbring en het hulle verhinder om hulle voorneme uit te voer. En hy het dié wat kon swem, beveel om in die see te spring en eerste aan land te kom,
-