Handelinge 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar hulle het verwag dat hy sou opswel weens ontsteking of skielik dood sou neerval. Nadat hulle ’n lang ruk gewag het en niks skadeliks met hom sien gebeur het nie, het hulle van mening verander en begin sê dat hy ’n god is.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 28:6 Getuig, bl. 210
6 Maar hulle het verwag dat hy sou opswel weens ontsteking of skielik dood sou neerval. Nadat hulle ’n lang ruk gewag het en niks skadeliks met hom sien gebeur het nie, het hulle van mening verander en begin sê dat hy ’n god is.+