Romeine 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want tot met die Wet was die sonde in die wêreld, maar sonde word niemand toegereken wanneer daar geen wet is nie.+ Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:13 Die Wagtoring,2011/6/15, bl. 12
13 Want tot met die Wet was die sonde in die wêreld, maar sonde word niemand toegereken wanneer daar geen wet is nie.+