Romeine 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Aan God die dank deur middel van Jesus Christus, ons Here!+ So is ek self dan met my verstand ’n slaaf van God se wet,+ maar met my vlees van die sonde se wet.+ Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:25 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/11, bl. 12 Die Wagtoring,1997/12/1, bl. 11
25 Aan God die dank deur middel van Jesus Christus, ons Here!+ So is ek self dan met my verstand ’n slaaf van God se wet,+ maar met my vlees van die sonde se wet.+