1 Korintiërs 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want wie onder die mense ken die dinge van ’n mens, behalwe die gees+ van die mens wat in hom is? So ook het niemand die dinge van God leer ken nie, behalwe die gees+ van God.
11 Want wie onder die mense ken die dinge van ’n mens, behalwe die gees+ van die mens wat in hom is? So ook het niemand die dinge van God leer ken nie, behalwe die gees+ van God.