1 Korintiërs 7:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Maar dit sê ek tot julle eie voordeel, nie om julle aan bande te lê nie, maar om julle te beweeg tot wat betaamlik is+ en wat volgehoue diens aan die Here beteken, sonder om afgelei te word.+
35 Maar dit sê ek tot julle eie voordeel, nie om julle aan bande te lê nie, maar om julle te beweeg tot wat betaamlik is+ en wat volgehoue diens aan die Here beteken, sonder om afgelei te word.+