1 Korintiërs 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet nie,+ en dat dié wat voortdurend by die altaar diens verrig,+ saam met die altaar ’n deel vir hulleself ontvang nie?
13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet nie,+ en dat dié wat voortdurend by die altaar diens verrig,+ saam met die altaar ’n deel vir hulleself ontvang nie?