1 Korintiërs 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wat is my beloning dan? Dat ek, terwyl ek die goeie nuus bekend maak, die goeie nuus kosteloos kan verskaf,+ sodat ek my reg in verband met die goeie nuus nie misbruik nie.
18 Wat is my beloning dan? Dat ek, terwyl ek die goeie nuus bekend maak, die goeie nuus kosteloos kan verskaf,+ sodat ek my reg in verband met die goeie nuus nie misbruik nie.