1 Korintiërs 15:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 maar God gee dit ’n liggaam+ soos dit hom behaag het,+ en aan elkeen van die sade sy eie liggaam.