12 Hoewel ek aan julle geskryf het, het ek dit beslis nie gedoen ter wille van die een wat die onreg gedoen het nie,+ en ook nie ter wille van die een wat veronreg is nie, maar sodat julle ernstige ywer vir ons onder julle openbaar gemaak sou word voor die aangesig van God.