Efesiërs 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en gaan voort om in liefde te wandel,+ net soos die Christus julle ook liefgehad het+ en homself vir julle oorgegee het as ’n offergawe+ en ’n offerande aan God tot ’n welriekende geur.+ Efesiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 5:2 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/8, bl. 28 Nader aan Jehovah, bl. 300
2 en gaan voort om in liefde te wandel,+ net soos die Christus julle ook liefgehad het+ en homself vir julle oorgegee het as ’n offergawe+ en ’n offerande aan God tot ’n welriekende geur.+