Kolossense 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 terwyl hy nie vashou aan die hoof nie,+ aan die een uit wie die hele liggaam, wat deur middel van sy gewrigte en ligamente van die nodige voorsien en harmonies saamgeheg word,+ aanhou groei met die groei wat God gee.+ Kolossense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:19 Die Wagtoring,1994/12/15, bl. 25
19 terwyl hy nie vashou aan die hoof nie,+ aan die een uit wie die hele liggaam, wat deur middel van sy gewrigte en ligamente van die nodige voorsien en harmonies saamgeheg word,+ aanhou groei met die groei wat God gee.+