Kolossense 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Slawe, wees in alles gehoorsaam aan diegene wat in vleeslike sin julle here is,+ nie met dade van oëdiens soos mensebehaers+ nie, maar met opregtheid van hart, met vrees vir Jehovah.+
22 Slawe, wees in alles gehoorsaam aan diegene wat in vleeslike sin julle here is,+ nie met dade van oëdiens soos mensebehaers+ nie, maar met opregtheid van hart, met vrees vir Jehovah.+