Kolossense 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hier is my groete, Paulus s’n, in my eie hand.+ Hou voortdurend my gevangenisboeie+ in gedagte. Mag die onverdiende goedhartigheid met julle wees.
18 Hier is my groete, Paulus s’n, in my eie hand.+ Hou voortdurend my gevangenisboeie+ in gedagte. Mag die onverdiende goedhartigheid met julle wees.