2 Tessalonisense 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woord+ deur hierdie brief nie, hou dié een gemerk,+ hou op om met hom om te gaan,+ sodat hy beskaamd kan word.+ 2 Tessalonisense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:14 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/11, bl. 12 Georganiseer, bl. 134-136
14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woord+ deur hierdie brief nie, hou dié een gemerk,+ hou op om met hom om te gaan,+ sodat hy beskaamd kan word.+