1 Timoteus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Nietemin was die rede waarom barmhartigheid aan my bewys is,+ dat Christus Jesus deur middel van my, as die vernaamste geval, al sy lankmoedigheid kon toon as ’n voorbeeld vir dié wat hulle geloof op hom sal grond+ tot die ewige lewe.+
16 Nietemin was die rede waarom barmhartigheid aan my bewys is,+ dat Christus Jesus deur middel van my, as die vernaamste geval, al sy lankmoedigheid kon toon as ’n voorbeeld vir dié wat hulle geloof op hom sal grond+ tot die ewige lewe.+