1 Timoteus 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+
24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+