2 Timoteus 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Juis om hierdie rede ly+ ek ook hierdie dinge, maar ek skaam my nie.+ Want ek ken die een in wie ek geglo het, en ek het die vaste vertroue dat hy die pand wat ek aan hom toevertrou het, tot daardie dag+ toe kan bewaar.+
12 Juis om hierdie rede ly+ ek ook hierdie dinge, maar ek skaam my nie.+ Want ek ken die een in wie ek geglo het, en ek het die vaste vertroue dat hy die pand wat ek aan hom toevertrou het, tot daardie dag+ toe kan bewaar.+