Hebreërs 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+
9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+