Hebreërs 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+
7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+