Hebreërs 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want aangesien die Wet ’n skaduwee+ het van die toekomstige goeie dinge, maar nie die wese van die dinge nie, kan mense nooit met dieselfde offerandes wat hulle van jaar tot jaar voortdurend bring, dié wat nader kom, tot volmaaktheid bring nie.+ Hebreërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:1 Die Wagtoring,2000/8/15, bl. 17
10 Want aangesien die Wet ’n skaduwee+ het van die toekomstige goeie dinge, maar nie die wese van die dinge nie, kan mense nooit met dieselfde offerandes wat hulle van jaar tot jaar voortdurend bring, dié wat nader kom, tot volmaaktheid bring nie.+