Jakobus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort. Jakobus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:13 Nader aan Jehovah, bl. 201-202 Die Wagtoring,2008/3/15, bl. 21-22
13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort.