Jakobus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Julle begeer, en tog het julle nie. Julle hou aan om moord te pleeg+ en hebsugtig te begeer,+ en tog kan julle nie verkry nie. Julle hou aan om te baklei+ en oorlog te voer. Julle het nie omdat julle nie vra nie. Jakobus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:2 Die Wagtoring,1998/9/1, bl. 121997/11/15, bl. 191995/9/15, bl. 4
2 Julle begeer, en tog het julle nie. Julle hou aan om moord te pleeg+ en hebsugtig te begeer,+ en tog kan julle nie verkry nie. Julle hou aan om te baklei+ en oorlog te voer. Julle het nie omdat julle nie vra nie.