1 Petrus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar selfs as julle ter wille van regverdigheid sou ly, is julle gelukkig.+ Vrees egter nie die voorwerp van hulle vrees nie,+ en raak ook nie ontsteld nie.+
14 Maar selfs as julle ter wille van regverdigheid sou ly, is julle gelukkig.+ Vrees egter nie die voorwerp van hulle vrees nie,+ en raak ook nie ontsteld nie.+