1 Johannes 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het. 1 Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:23 Die Wagtoring,1986/7/15, bl. 18-19
23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het.