1 Johannes 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+ 1 Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:20 Die Wagtoring,2007/9/1, bl. 30 2006/12/1, bl. 27
20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+