1 Johannes 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En as ons weet dat hy ons hoor met betrekking tot wat ons ook al vra,+ weet ons dat ons die dinge gaan kry wat ons gevra het, aangesien ons dit van hom gevra het.+
15 En as ons weet dat hy ons hoor met betrekking tot wat ons ook al vra,+ weet ons dat ons die dinge gaan kry wat ons gevra het, aangesien ons dit van hom gevra het.+