16 As iemand sy broer ’n sonde sien begaan wat nie die dood meebring nie,+ sal hy vra, en hy sal aan hom die lewe gee,+ ja, aan hulle wat nie so sondig dat dit die dood meebring nie.+ Daar is ’n sonde wat wel die dood meebring. Aangaande daardie sonde sê ek nie vir hom om ’n versoek te doen nie.+