Openbaring 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,+ sal ek jou ook bewaar+ van die uur van beproewing, wat oor die hele bewoonde aarde gaan kom om dié wat op die aarde woon, op die proef te stel.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:10 Die Wagtoring,2003/5/15, bl. 18
10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,+ sal ek jou ook bewaar+ van die uur van beproewing, wat oor die hele bewoonde aarde gaan kom om dié wat op die aarde woon, op die proef te stel.+