12 En die vierde engel het op sy trompet geblaas. En ’n derde van die son en ’n derde van die maan en ’n derde van die sterre is getref, sodat ’n derde van hulle verduister sou word+ en die dag vir ’n derde daarvan nie verlig sou word nie,+ en so ook die nag.