Openbaring 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle het die gesag om die hemel toe te sluit+ sodat geen reën sal val+ gedurende die dae wat hulle profeteer nie, en hulle het gesag oor die waters, om dit in bloed+ te verander en om die aarde met allerhande plae te tref so dikwels as hulle wil. Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:6 Die Wagtoring,2014/11/15, bl. 30
6 Hulle het die gesag om die hemel toe te sluit+ sodat geen reën sal val+ gedurende die dae wat hulle profeteer nie, en hulle het gesag oor die waters, om dit in bloed+ te verander en om die aarde met allerhande plae te tref so dikwels as hulle wil.