Openbaring 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe die dood hulle in die gesig gestaar het, het hulle hulle siel nie liefgehad nie.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:11 Die Wagtoring,2007/7/1, bl. 311990/12/15, bl. 19-20 Openbaring se klimaks, bl. 182-183
11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe die dood hulle in die gesig gestaar het, het hulle hulle siel nie liefgehad nie.+