Openbaring 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ná hierdie dinge het ek ’n ander engel uit die hemel sien neerdaal, met groot gesag;+ en die aarde is deur sy heerlikheid verlig.+
18 Ná hierdie dinge het ek ’n ander engel uit die hemel sien neerdaal, met groot gesag;+ en die aarde is deur sy heerlikheid verlig.+