Eindnota
^ [1] (paragraaf 12) Ander knegte van God wat probleme op ’n vreedsame wyse opgelos het, was Jakob, met Esau (Genesis 27:41-45; 33:1-11); Josef, met sy broers (Genesis 45:1-15); en Gideon, met die Efraimiete (Rigters 8:1-3). Dalk kan jy aan soortgelyke voorbeelde in die Bybel dink.