Voetnoot
b Miljoene mense regoor die wêreld is deur die een of ander vorm van politieke onstabiliteit of gewapende konflik gedwing om uit hulle huise te vlug. Vir ’n bespreking van hulle droewige situasie, sien die reeks “Vlugtelinge—Sal hulle ooit ’n tuiste vind?” in die Ontwaak! van 22 Januarie 2002.