Voetnoot
e Bome is ’n gepaste illustrasie van langlewendheid, want sover die mens se kennis strek, is bome van die dinge wat die langste lewe. ’n Olyfboom bring byvoorbeeld honderde jare lank olywe voort en kan tot duisend jaar oud word.