Voetnoot
a Wanneer dit by regverdige woede kom, was Jesus soos Jehovah, wat ‘gereed is om aan sy woede uiting te gee’ teen alle goddeloosheid (Nahum 1:2). Byvoorbeeld, nadat Jehovah vir sy eiesinnige volk gesê het dat hulle sy huis “’n skuilplek vir rowers” gemaak het, het hy gesê: “My groot woede sal oor hierdie plek uitgestort word.” – Jeremia 7:11, 20.