Voetnoot
b Nog ’n voorbeeld van goddelike leiding kan in Handelinge 16:6-10 gevind word. Daar lees ons dat Paulus en sy metgeselle “deur die heilige gees verbied is” om in Asië en Bitinië te preek. Hulle is eerder geroep om in Masedonië te werk, waar talle sagmoediges gunstig op hulle evangelisasiewerk gereageer het.