Voetnoot
Tot hulle skande het die kerke van die Christendom die Evangelieverslae van Jesus se dood gebruik om anti-Joodse gevoelens aan te blaas, maar dit was die laaste ding waaraan die Evangelieskrywers, wat self Jode was, gedink het.