Voetnoot a Die herhaalde verwysing na die feit dat vroue ook deur Saulus vervolg is, toon dat hulle ’n groot rol gespeel het in die verspreiding van die Christelike godsdiens in die eerste eeu, net soos hulle vandag doen.—Ps. 68:11.