Voetnoot
b Dit is vervang deur die Skool vir Koninkrykspredikers. Voltydse bedienaars wat in ’n ander land dien en aan die vereistes voldoen, kan aansoek doen om hierdie skool in hulle geboorteland by te woon of in ’n ander land waar die skool in hulle moedertaal gehou word.