Voetnoot
b Dit is redelik om te dink dat party persone wat Armageddon oorleef, gestremd sal wees. Toe Jesus op die aarde was, het hy mense met “elke soort gebrek genees”. Op hierdie manier het hy gewys wat hy in die toekoms gaan doen, nie vir diegene wat opgewek word nie, maar vir mense wat Armageddon oorleef (Matt. 9:35). Diegene wat opgewek word, sal gesonde liggame hê.