-
Die wêreld van die aartsvaders‘Sien die goeie land’
-
-
Later het hulle seun Jakob (Israel) ’n soortgelyke lang reis onderneem om met ’n aanbidder van Jehovah te trou. Jakob het ’n ietwat ander roete gekies toe hy na sy tuisland teruggekeer het. Nadat hy naby Pnuel deur die Jabbokdrif getrek het, het Jakob met ’n engel geworstel (Ge 31:21-25; 32:2, 22-30). Esau het hom in daardie gebied ontmoet, en daarna het hulle in verskillende streke gaan woon.—Ge 33:1, 15-20.
-
-
Die wêreld van die aartsvaders‘Sien die goeie land’
-
-
[Riviere en strome]
Jabbok
-