-
Wat die Bybel sê oor lewe en die doodDie Wagtoring (Publieke uitgawe) — 2017 | Nr. 4
-
-
DIE BYBEL GEE DIE ANTWOORD
Die skeppingsverslag in Genesis sê: “Jehovah God het die mens uit stof van die aarde begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas, en die mens het ’n lewende siel geword.” Die uitdrukking “’n lewende siel” is ’n vertaling van die Hebreeuse woord ne’phesh, wat verwys na iemand of iets wat asemhaal.—Genesis 2:7.
Die Bybel wys duidelik dat ’n mens nie geskep word met ’n siel wat onsterflik is nie. Elke mens is eerder “’n lewende siel”. Daarom sal jy nêrens in die Bybel ’n teks met die woorde “onsterflike siel” kry nie.
-
-
Wat die Bybel sê oor lewe en die doodDie Wagtoring (Publieke uitgawe) — 2017 | Nr. 4
-
-
Jy sal nie een Bybelteks kry met die woorde “onsterflike siel” nie
-