Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Glanspunte uit die boek Levitikus
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
    • 10:1, 2—Wat was moontlik betrokke by die sonde van Aäron se seuns Nadab en Abihu? Kort nadat Nadab en Abihu hulle sekere vryhede veroorloof het terwyl hulle hulle priesterlike pligte uitgevoer het, het Jehovah priesters verbied om wyn of sterk drank te gebruik terwyl hulle by die tabernakel dien (Levitikus 10:9). Dit gee te kenne dat Aäron se twee seuns dalk onder die invloed van drank was tydens die geleentheid onder bespreking. Maar die werklike rede vir hulle dood was dat hulle “onwettige vuur” geoffer het, “wat [Jehovah] hulle nie voorgeskryf het nie”.

  • Glanspunte uit die boek Levitikus
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
    • 10:1, 2. Vandag moet verantwoordelike knegte van Jehovah goddelike vereistes gehoorsaam. Verder moet hulle nie vermetel optree terwyl hulle hulle verantwoordelikhede nakom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel