-
“’n Voortreflike vrou”Volg hulle geloof na
-
-
22, 23. (a) Wat het die geskenk wat Boas vir Rut gegee het, moontlik beteken? (Sien ook die voetnoot.) (b) Wat het Naomi Rut aangespoor om te doen?
22 “Wie is jy, my dogter?” het Naomi gesê toe Rut by die huis kom. Miskien het sy die vraag gevra omdat dit nog donker was, maar Naomi wou ook weet of Rut nog steeds ’n ongebonde weduwee was en of sy nou vooruitsigte op ’n huwelik gehad het. Rut het dadelik vir haar skoonmoeder alles vertel wat tussen haar en Boas gebeur het. Sy het ook vir haar die vrygewige geskenk van gars gegee wat Boas gesê het sy vir Naomi moet gee.c—Rut 3:16, 17.
-
-
“’n Voortreflike vrou”Volg hulle geloof na
-
-
c Boas het vir Rut ses mate van ’n ongespesifiseerde gewig gegee—moontlik om aan te dui dat, net soos ses werksdae deur ’n Sabbatsrus gevolg word, Rut se dae van geswoeg as ’n weduwee binnekort gevolg sou word deur die “rus” wat ’n veilige tuiste en ’n huweliksmaat kon bied. Of dalk was die ses mate—moontlik ses vol grawe—al wat Rut kon dra.
-