-
Sy het goeie oordeel aan die dag gelêDie Wagtoring — 2009 | Julie 1
-
-
Hoe het hierdie hardwerkende krygsmanne die herders behandel? Dit sou maklik gewees het om nou en dan ’n skaap te vat, maar hulle het dit nie gedoen nie. Inteendeel, hulle was soos ’n beskermende muur om Nabal se kuddes en knegte (1 Samuel 25:15, 16). Skape en herders het met baie gevare te kampe gehad. Destyds was daar baie roofdiere. Ook was Israel se suidelike grens daar naby; gevolglik het uitlandse rowerbendes en diewe hulle dikwels aangeval.b
-
-
Sy het goeie oordeel aan die dag gelêDie Wagtoring — 2009 | Julie 1
-
-
b Dawid het waarskynlik gevoel dat hulle ’n diens aan Jehovah God verrig deur die plaaslike grondeienaars en hulle kuddes te beskerm. Dit was destyds Jehovah se voorneme dat die afstammelinge van Abraham, Isak en Jakob in daardie land woon. Om die land teen invallers en rowerbendes te beskerm, was dus ’n vorm van heilige diens.
-