-
Beskerm jou gesin teen verderflike invloedeDie geheim van gesinsgeluk
-
-
19. Watter voorbeelde in die Bybel toon dat dit nie ’n sonde is as gesinne pret het nie?
19 Word pret deur die Bybel veroordeel? Beslis nie! Die Bybel sê daar is “’n tyd om te lag . . . en ’n tyd om van vreugde rond te spring” (Prediker 3:4).b God se volk in eertydse Israel het musiek en dans geniet, asook speletjies en raaisels. Jesus Christus was by ’n groot bruilofsfees en “’n groot onthaal” wat Matteus Levi vir hom gegee het (Lukas 5:29; Johannes 2:1, 2). Jesus was beslis nie ’n pretbederwer nie. Mag ’n gelag en pret tog nooit in julle huisgesin as sonde beskou word nie!
-
-
Beskerm jou gesin teen verderflike invloedeDie geheim van gesinsgeluk
-
-
b Die Hebreeuse woord wat hier met “om te lag” vertaal word, kan in ander vorme vertaal word met “om te speel”, “om ’n bietjie te vermaak”, “om te vier” of selfs “om pret te hê”.
-