Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesus—Waar hy vandaan gekom het
    Die Wagtoring — 2011 | April 1
    • Eeue tevore is Jesus se geboorteplek in ’n Bybelprofesie voorspel: “Jy, o Betlehem Efrata, wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees, uit jou sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word” (Miga 5:2).* Betlehem was blykbaar te klein om onder die stede in die gebied van Juda genoem te word. Maar hierdie dorpie sou ’n unieke voorreg geniet. Die beloofde Messias, of Christus, sou uit Betlehem kom.—Matteus 2:3-6; Johannes 7:40-42.

  • Jesus—Waar hy vandaan gekom het
    Die Wagtoring — 2011 | April 1
    • Efrata (of Efrat) was blykbaar vroeër ’n naam vir Betlehem.—Genesis 35:19.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel